Ons het rusie gehad

Ds. W. Arkeraats / 4 reacties

11-08-2014, 15:55

Vraag

Ek wil graag die volgende weet. Is dit verkeerd op enige manier om vir my vrou te vra of sy bereid is om haar belofte voor God te herbevestig van haar belofte op ons troudag, nadat ons 'n rusie gehad het? Ek wil net graag weer haar bevestiging hê dat sy daarby volstaan sodat ons kan voortgaan met 'n gelukkige huwelik? Hartlike dank.


Antwoord

Beste vriend,

Refoweb is wereldwijd bekend, zo merk ik. Dat is fijn. Maar tegelijk ervaar ik: persoonlijke problemen beperken zich niet tot ons kleine landje. Maar die illusie had ik ook niet.

Nu je vraag. Kennelijk is er onenigheid geweest binnen jullie relatie als man en vrouw. Eén ding is duidelijk: je moet het natuurlijk weer ‘goed maken’. Nog vóórdat de dag voorbij is. Als je dat doet, is een grote of kleine donkere wolk weer verdwenen en dan kun je weer van harte tegen elkaar zeggen dat je van elkaar houdt. Dat laatste zeggen we overigens elke dag, ook als er géén onenigheid is (ek is lief vir jou). Toch?

Dat spreekt immers vanzelf? Je hebt elkaar trouw en liefde beloofd op je trouwdag en dat deden jullie -zo begrijp ik- ook in een kerkdienst voor Gods aangezicht. En bij elk woord van genegenheid ‘herhaal’ je als het ware die woorden.

Maar kennelijk verlang je een ‘speciale’ herbevestiging. Het is mij niet duidelijk wat je daar concreet mee voor ogen hebt. Toch geen openlijke belofte in tegenwoordigheid van andere mensen, al dan niet in een kerkelijk samenzijn? Ik weet niet welke tradities men in Zuid-Afrika kent, maar in onze situatie kennen we zulke gewoontes in ieder geval niet.

Blijft dus over de persoonlijke ontmoeting. Natuurlijk is er niets op tegen, dat je elkaar ‘opnieuw’ trouw belooft, maar daarvan is het voortgaan met een gelukkig huwelijk toch niet afhankelijk?

Bij het lezen van je vraag drong het tot me door dat je spreekt over de noodzaak dat je vrouw haar belofte herbevestigt, omdat je “rusie” had. Ik weet natuurlijk niet, wélke “rusie.” Maar moet jij dan ook zélf je belofte niet herbevestigen?

Ik zou je willen raden: Maak het allemaal niet zo ‘officieel’, maar buig samen je knieën voor de Heere en leef uit wat de apostel ons in de naam van de Heere schrijft (Efeze 5): 22. Vrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan die Heere onderdanig is. 23 Die man is die hoof van die vrou, soos Christus die hoof van die kerk is. Christus is ook die Verlosser van die liggaam, sy kerk. 24 Soos die kerk aan Christus onderdanig is, moet die vrouens in alles aan hulle mans onderdanig wees. 25 Mans, julle moet julle vrouens liefhê soos Christus die kerk liefgehad en sy lewe daarvoor afgelê het. 26 Dit het Hy gedoen om die kerk aan God te wy, nadat Hy dit met die water en die woord gereinig het, 27 sodat Hy die kerk in volle heerlikheid by Hom kan neem, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks, heilig en onberispelik. 28 Die mans behoort hulle vrouens so lief te hê soos hulle eie liggame. Wie sy vrou liefhet, het homself lief, 29 want niemand het nog ooit sy eie liggaam gehaat nie. Inteendeel, hy voed en versorg dit, soos Christus met sy kerk doen 30 omdat dit sy liggaam is, waarvan ons lede is. 31 Daar staan in die Skrif: “Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle twee sal een wees.” 32 Hierin lê daar 'n diep geheimenis opgesluit, en ek pas dit toe op Christus en die kerk. 33 Maar dit is ook op julle van toepassing. Elkeen moet sy vrou so lief hê soos hy homself liefhet, en 'n vrou moet aan haar man eerbied betoon.

Ds. W. Arkeraats

Lees meer artikelen over:

buitenlandruzietrouwbelofte
Dit artikel is beantwoord door

Ds. W. Arkeraats

  • Geboortedatum:
    09-08-1946
  • Kerkelijke gezindte:
    PKN (Hervormd)
  • Woon/standplaats:
    Hardinxveld Giessendam
  • Status:
    Actief
132 artikelen
Ds. W. Arkeraats

Bijzonderheden:

Emeritus


Dit panellid heeft meerdere artikelen geschreven
4 reacties
juni
11-08-2014 / 18:56
hebt u weer wat goed te maken.
geef uw vrouw maar een extra dikke knuf
John61
12-08-2014 / 07:27
Google Translate Nederlands - Afrikaans:

Beste vriend,

Refoweb is wêreldwyd bekend, so merk ek. Dit is fyn. Maar tegelyk ervaar ek: persoonlike probleme beperk hom nie tot ons klein landjie. Maar die illusie had ek ook nie.

Nou jou vraag. Kennelik is daar onenigheid gewees binne julle verhouding as man en vrou. Een ding is duidelik: jy moet dit natuurlik weer 'goed maak'. Nog vóórdat die dag verby is. As jy dit doen, is 'n groot of klein donker wolk weer verdwyn en dan kan jy weer van harte teen mekaar sê ??dat jy van mekaar hou. Dat laaste sê ons origens elke dag, ook as daar géén onenigheid is (ek is lief vir jou). Tog?

Dat spreek immers vanself? Jy het mekaar trou en liefde belowe op jou troudag en dat het julle -zo verstaan ??ik- ook in 'n kerkdiens vir die aangesig van God. En by elke woord van liefde 'herhaal' soos dit ware die woorde.

Maar kennelik verlang jy 'n 'spesiale' herbevestiging. Dit is my nie duidelik wat jy daar konkrete mee voor oë het. Tog geen openlike belofte in teenwoordigheid van ander mense, al dan nie in 'n kerklike samesyn? Ek weet nie watter tradisies men in Suid-Afrika ken, maar in ons situasie ken ons sulke gewoontes in ieder geval nie.

Bly dus oor die persoonlike ontmoeting. Natuurlik is daar niks op teen, dat jy mekaar 'weer trou beloof, maar daarvan is die voortgaan met 'n gelukkige huwelik tog nie afhanklik?

By die lees van jou vraag dring dit tot my deur dat jy praat oor die noodsaaklikheid dat jou vrou haar belofte herbevestigt, omdat jy "rusie" gehad het. Ek weet natuurlik nie, wélke "rusie." Maar moet jy dan ook sélf jou belofte nie herbevestig?

Ek sou jou wil aanbeveel: Maak dit alles nie so 'amptelik', maar buig saam jou knieë voor die Here en leef uit wat die apostel ons in die naam van die Here skryf (Efesiërs 5): 22. Vrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan die Here onderdanig is. 23 Die man is die hoof van die vrou, soos Christus die hoof van die kerk is. Christus is ook die Verlosser van die liggaam, sy kerk. 24 Soos die kerk aan Christus onderdanig is, moet die vrouens in alles aan hulle mans onderdanig wees. 25 Mans, julle moet julle vrouens liefhê soos Christus die kerk liefgehad en sy lewe daarvoor afgelê het. 26 Dit het Hy gedoen om die kerk aan God te wy, nadat Hy dit met die water en die woord gereinig het, 27 sodat Hy die kerk in volle heerlikheid by Hom kan neem, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks, heilig en onberispelik. 28 Die mans behoort hulle vrouens so lief te hê soos hulle eie liggame. Wie sy vrou liefhet, het homself lief, 29 want niemand het nog ooit sy eie liggaam gehaat nie. Inteendeel, hy voed en versorg dit, soos Christus met sy kerk doen 30 omdat dit sy liggaam is, waarvan ons lede is. 31 Daar staan ??in die Skrif: "Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle twee sal een wees." 32 Hierin lê daar 'n diep geheimenis opgesluit, en ek pas dit toe op Christus en die kerk. 33 Maar dit is ook op julle van toepassing. Elkeen moet sy vrou so lief hê soos hy homself liefhet, en 'n vrou moet aan haar man eerbied betoon.

Ds. W. Arkeraats
flipje
12-08-2014 / 09:35
....tenzij "rusie" een overspel kwestie is. Dan wordt deze vraag wel een legitieme vraag...
lin1991
12-08-2014 / 10:13
Dit sal hier nie oor 'n gewone rusie gaan vermoed ek...

Terug in de tijd

Waarom is die ene regel in het convenant over de andere belijdenisgeschriften veranderd? Hoe luidde die eerst  en hoe luidt die nu? En waarom moest dat? Ik ben er met iemand over in discussie en wist ...
Geen reacties
11-08-2008
Ik ben 18 jaar en lid van de Gereformeerde Gemeenten. Een paar maanden geleden kreeg ik een onrustig gevoel (angst, eenzaamheid) in me. Ik zag wie ik was voor God en waar ik heen ging zonder God. Ik b...
5 reacties
11-08-2011
Omdat Cham zijn vader heeft uitgelachen was hij vervloekt. Volgens mijn dochter zijn uit die vervloeking de kleurlingen voortgekomen. Ik kan dat nergens vinden in de Bijbel. Klopt dit?
1 reactie
11-08-2012
website-ontwikkeling door webdevelopment by Accendis
design website door design website by Mooimerk
hosting website door hosting website by STH Automatisering